MAAK PLEK VIR MEER BOEKE IN JOU LEWE Welkom by Audible, 'n Amazon-maatskappy. Ons bied die wĆŖreld se grootste verskeidenheid van luisterboeke, premium-praatjies, eksklusiewe luisterrubrieke, boekreekse, tydskrifte en meer, deur bekroonde voorlesers en akteurs in premium-klankgehalte. Begin vandag nog jou gratis 30-dag-proeflopie en geniet jou eerste luisterboek!
LUISTER TUIS OF ONDERWEG Danksy ons gratis mobiele miniprogram kan jy enige tyd, enige plek ān luisterboek geniet, of jy nou tuis is, terwyl jy werk toe of huis toe ry, by die gim, of sommer terwyl jy opruim en skoonmaak. Laai boeke en praatjies direk na jou toestel af sodat jy dit vanlyn kan luister. Ons tegnologie is eenvoudig om te gebruik en maak dit moontlik om op meerdere toestelle te luister sonder dat jy jou plek verloor.
ONTDEK NUWE GUNSTELINGE UIT GEWILDE KATEGORIEĆ Ontdek opnuut hoe lekker dit is om te luister. Daar is altyd iets wat in jou smaak sal val:
ā¢Misdaad en spanning ā¢Wetenskap en fantasie ā¢Gesondheid en ontwikkeling ā¢Fiksie ā¢Eksklusiewe Audible-luisterboeke ā¢Niefiksie ā¢Besigheid ā¢Geskiedenis ā¢BiografieĆ« en memoires ā¢Opvoeding ā¢Komedie ā¢Tale ā¢Luisterrubrieke ā¢Kinders
HOE OM TE BEGIN ā¢Laai die gratis Audible-miniprogram af ā¢Meld aan by jou beveiligde Amazon-rekening. As jy nog nie een het nie, stel dan een op by audible.com ā¢Kry toegang tot meer as 200 000 titels, en kies enige boek om te begin. Jou eerste boek is gratis.
GENIET EKSKLUSIEWE AUDIBLE-LUISTERBOEKE EN -LUISTERRUBRIEKE Verken eksklusiewe, hoëgehalte-Audible-titels wat jy nêrens anders sal vind nie. Innemende voorlesers en vindingryke luisterervaring. Onbeperkte stroming van luisterrubrieke en praatjies gratis vir Audible-lede.
RUIL āN MISPAS GRATIS OM As jy agterkom ān luisterboek val nie in jou smaak nie, ruil dit gratis vir ān ander een om.
WHISPERSYNC ONTHOU JOU PLEK Wissel so veel as wat jy wil tussen luisterboek en e-boek op Amazon Kindle-versoenbare toestelle sonder om jou plek te verloor.
Kontak ons gerus: Ons help jou graag by audible.com/help of audible.com/contactus, of kontak op Facebook by @Audible
Audiobooks, romans en praatjies
Opgedateer op
14 Okt. 2026
Boeke en naslaan
Dataveiligheid
arrow_forward
Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie app kan die volgende datasoorte met derde partye deel
Appaktiwiteit
Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
Persoonlike inligting, Finansiële inligting en 3 ander
Data word geƫnkripteer tydens oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Sien besonderhede
Graderings en resensies
phone_androidFoon
watchHorlosie
directions_car_filledMotor
laptopWerkskermweergawe
tablet_androidTablet
4,6
1,7Ā m resensies
5
4
3
2
1
A Aaaa
Vlag as onvanpas
16 Oktober 2026
It's a real mission to cancel your membership
Audible, Inc.
16 Oktober 2026
We'd like to help! Please contact us through the app: Profile > Gear icon (top right) > Help & Support > Contact Us at the bottom of the page.
'n Google-gebruiker
Vlag as onvanpas
24 Mei 2022
Horrible version of the APP. It doesn't stop playing when you disconnect from a Bluetooth device as previous versions do. It is SO annoying that I am changing a 4 star rating into 1.
6 mense meen hierdie resensie is nuttig
Cheryl-Ann Smit
Vlag as onvanpas
12 April 2022
Loving every moment and learning so much°ā¢ā
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Wat's nuut
What's New: ⢠Bug fixes and improvements If you're experiencing issues, please reach out to customer service. For feedback or suggestions, contact us at audible.com/help or on X @audible_com.